|
Vir alle orreliste en leraars |
|
SAKOV2010 (Suider-Afrikaanse Kerkorrelistevereeniging) Johannesburg, Wes- & Oosrand, onderleiding van Eon Malan reël 'n werkswinkel vir alle orreliste en leraars. Daar is drie geleenthede naamlik: Orrel- & Sangkonsert, R40 per persoon, Vrydag 20 Augustus 2010 om 19:30 te NG Kerk Constantiakruin Constantiakloof Roodepoort.
SAKOV byeenkoms Saterdag 21 Augustus 8:30-13:00 by dieselfde plek, R120 (lede) R150 (nie-lede).
Saterdag 4 Sept. SAKOV byeenkoms ook by NH Kerk Zuurfontein Kempton Park, R120 (lede) R150 (nie-lede). Eon Malan kan by
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
of 0728058866 gekontak word, want daar moet vooraf bespreek word.
Kerkrade word uitgenooi om lid van SAKOV te word.
Kyk asseblief na die aangehegde skrywe of besoek die volgende webwerf vir meer besonderhede: www.sakov.org.za
|
|